Ruan Grove
Kos en verblyf:
"Kos ongelooflik lekker. Verblyf skoon, netjies & gerieflik."
Opleiding & lesings:
"Professioneel & goed."
Jacques Fourie
Kos & verblyf:
"Fantasties. Baie dankie. Elke maaltyd was van die boonste rakke."
Opleiding & lesings:
"Soveel detail. Het so baie van myself & beroepsjag geleer. Dit is regtig die beste 10 dae om van 'n meester te leer."
Christiaan Erasmus
Kos & verblyf:
"Excellent"
Opleiding & lesings
"Sal nêrens beter opgelei word nie. Was 'n voorreg gewees."
Kobus Bester
Kos & verblyf
"Was baie lekker. Verblyf was goed en kos uitstekend."
Opleiding & lesings
"Lesings was baie goed, interresant en op 'n humor manier aangebied. Het heeltyd my aandag gehad."
J.J Opperman
Kos & verblyf
"Dit was regtig ongelooflik lekker. Kamers baie lekker groot en goed gespasieer."
Opleiding & lesings
"Baie nuwe goed geleer lekker gelag en kon nie beter opleiding gekry het nie."
Willem Stegmann
Kos & verblyf
"Dankie vir die lekker kos en gemaklike verblyf."
Opleiding & lesings
"Baie tevrede met die lesings en baie interessant. Ek het die stories baie geniet. Baie dankie Oom Dave!"
John-Care de Lange
Kos & verblyf
"Die lekkerste kos en die beste verblyf, kan glad nie kla nie. 10 uit 10!"
Opleiding & lesings
"Die eerste keer wat ek regtig belang gestel het in 'n klas. Die beste verduidelik. Wil net vir almal baie dankie sê. Goeie mense."